Island Stays

Island Stays
Sonika Claassen
Skype: sonika.claassen
visit website

ABOUT ISLAND STAYS

IslandStays Wilgeheuwel spesialiseer in eksotiese Indiese Oseaan eiland vakansies na Mauritius, Seychelles, Zanzibar, Reunion, Maldives, Bali, Mosambiek, Thailand, Griekeland en vele meer.

Ons fokus op kwalitiet 4 & 5 ster oorde van Beachcomber, World Leisure Holidays, Club Med en verskeie ander van die beste operateurs.

Islandtsays doen al die harde werk vir jou, sodat jy net op jou droom troudag kan fokus. Ons kry kwotasies direk van die beste operateurs, dus is daar geen ekstra agent fooie by gevoeg nie. Finale dokumente word direk deur die operatuers uitgereik, so jy is verseker dat al die besprekings bevestig is.

​Ons missie is om te  versker dat jy ‘n kwalitiet eiland vakansie ondervind.

Kontak IslandStays nou vir hulp en kwotasies na jou gunsteling eiland bestemmig.

IslandStays is 'n erken as een van Suid Afrika se beste agente vir eiland vakansies.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Island Stays.
Have a comment regarding Island Stays? Submit a review using the form above.

  • SHARE ISLAND STAYS: