Welgelegen Cherry Estate

Welgelegen Cherry Estate
Contact No: +27 (0)74 131 3617
Mobile: +27 (0)83 379 1493
Fax: +27 (0)86 618 2106
visit website
Address: 129 Tenth Avenue, Edenvale

ABOUT WELGELEGEN CHERRY ESTATE

Welgelegen is die perfekte plek vir ‘n onvergeetlike ervaring, geleë tussen die Witteberge op ‘n kersie- en appelplaas in die Oos-Vrystaat, 40km vanaf Clarens. Ons bied ‘n een-stop diens om ‘n ontspanne trou naweek te verseker saam met vriende en familie.

Die onthaalsaal met ‘n asemrowende uitsig oor ‘n dam wat uitkyk oor die Maluti berge kan 220 gaste met ‘n ruim dansbaan akkommodeer. Bruidspare het ‘n keuse vir die seremonie tussen die kapel, dek oor die dam of in die kersieboorde. Luukse akkommodasie vir 63 gaste is beskikbaar. Elke seisoen bied ‘n unieke natuurskoon: Lentebloeisels, Somervrugte, Herfsblare en Wintersneeu.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Welgelegen Cherry Estate.
Have a comment regarding Welgelegen Cherry Estate? Submit a review using the form above.

  • SHARE WELGELEGEN CHERRY ESTATE: