The Alba

The Alba
Lee Robertson
Contact No: +27 (0)65 975 8060
visit website
Address: www.thealba.co.za

ABOUT THE ALBA

Skep onvergeetlike en unieke herhinneringe deur Die Alba Restaurant te bespreek vir jou spesiale dag. Die Alba is n eerste in sy soort en die enigste fynproewer boot restaurant in Kaapstad. Neem jou gaste op n betowerende reis deur die seiljag hawe in die styvolle, elegante V&A Waterfront. Die Alba is n twee-en-twintig by ses meter seiljag met sitplek vir twee -en-swentig gaste of n honderd vir skemerkelkies.

Die boot is ontwerp vir n seepgladde vaart, met glas vensters van vloer tot plafon. Jy word verseker van n gesofistikeerde seremonie of onthaal met uitsig ongeag van die weer.

Die Alba voldoen ten volle aan alle veiligheids regulasies van die Suid Afrikaanse Maritieme Veiligheids Owerheid(SAMVO) en die ervare kaptein en bemanning is ten volle gekwalifiseer om n seiljag soos hierdie te hanteer.

Die spyskaart wat seisoenale, plaaslike hoë kwaliteit bestanddele bevat, is beskikbaar maar ons kan ook n pasgemaakte spyskaart spesiaal vir jou saamstel.

Skakel met ons toegewyde funksie koördineerder om jou onvergeetlike dag op Die Alba te beplan.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for The Alba.
Have a comment regarding The Alba? Submit a review using the form above.

  • SHARE THE ALBA: