Karoo One Farm Estate

Karoo One Farm Estate
Contact No: +27 (0)23 358 2131
Contact No: +27 (0)83 568 5036
visit website
Address: N1 - R318 | De Doorns

ABOUT KAROO ONE FARM ESTATE

WAAR DROME WAAR WORD

Dit is vir ons 'n groot plesier om Karoo 1 aan te bied as die Trou Bestemming van jou keuse. 

Die ongelooflike karoo vlaktes en koppe maak dit die ideale bestemming vir 'n intieme troue waar jou gaste die funksie kan bywoon, maar ook 'n naweek daarvan maak. 

Daar is 'n restaurant met 'n vuurherd vir die winter en 'n heerlike stoep vir die soel someraande. 

Ons hotel het 32 dubbel kamers. Die onthaal word in 'n saal langs die wynkelder gehou of buite in ons oop area. 

Die intieme kapel kan 100 mense akkommodeer en die omgewing leen hom daartoe vir die allermooiste fotos. 

Ons bied heerlike wyne aan uit ons kelder – Major’s Hill - en wynproeë met brandewyn proeë word ook aangebied. 

Daar is heerlike staproetes of ontspan net lekker om ons swembad. 

Kontak ons gerus vir jou spesiale pakket!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Karoo One Farm Estate.
Have a comment regarding Karoo One Farm Estate? Submit a review using the form above.

  • SHARE KAROO ONE FARM ESTATE: