Journeys Venue

Journeys Venue
Hennie / Elize
Contact No: +27 (0)83 441 2644
Contact No: +27 (0)82 851 4141
visit website
Address: 180 Graham Road, Glen Austin, Midrand

ABOUT JOURNEYS VENUE

Jou troudag is een van die belangrikste dae van jou lewe en daarom sal ons by Journeys Venue  jou as bruid bystaan in die koördinering van jou perfekte droomdag. Ons streef daarna om jou  drome te realiseer en daardeur te verseker dat dit die beste dag van jou lewe sal wees! Ideaal geleë tussen Johannesburg en Pretoria is Journeys Venue, een van Gauteng se mees geliefde trou en funksie venues. Jou troue sal onthou word vir die atmosfeer, elegansie, heerlike kos en wonderlike diens. Met 'n kapel en 'n unieke onthaallokaal wat atmosfeer, spasie en onbeperkte geleenthede bied, 'n verskeidenheid gratis dekor om van te kies, 'n gratis wittebroodsuite en gratis troukoördineerder, sal jou droomtroue 'n werklikheid word.

Asemrowende fotogeleenthede bied elke paartjie die kans om hul troudag vas te vang in die ongelooflikste fotos. By Journeys Venue verstaan ons dat elke droom, idee en wens belangrik is en streef ons daarna dat julle dag foutloos en onvergeetlik verloop.  Ons pragtige tuine laat toe vir wonderlike tuinseremonies. Met jare se ondervinding verstaan ons jou droom en sien dit as ons plig om dit n werklikheid  te maak. Die gashere, Hennie en Elize, streef om julle groot dag met energie en  entoesiasme aan te pak en om dit 'n onvergeetlike ervaring te maak. Kontak ons gerus vir 'n gratis kwotasie en besigtinging van ons venue en dekorlokaal.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Journeys Venue.
Have a comment regarding Journeys Venue? Submit a review using the form above.

  • SHARE JOURNEYS VENUE: