Bridal Manor

Bridal Manor
Luani Joubert
Contact No: +27 (0)12 460 2850
visit website

ABOUT BRIDAL MANOR

Bridal Manor is 'n eksklusiewe bruids winkel wat spesialiseer in die verkoop van ingevoerde ontwerper trourokke. Ons is geleë in Pretoria en ons streef daarna om uitstekende gehalte, luukse materiaal, ontwerper trourokke te lewer teen bekostigbare pryse.  

Ons hoë gehalte Trourokke word ingevoer vanaf regoor die wêreld waar ons slegs die bekendste internasionale ontwerpers aan hou. Ons streef daarna om vir ons bruide verskeidenheid te bied en daarom kan bruide onder andere uitsien na bekende ontwerpers soos Pronovias, Justin Alexander, Maggie Sottero, Lillian West, Sophia Tolli & David Tutera.  

Ons verkies om slegs per afspraak te werk om seker te maak dat 'n konsultant beskikbaar is om jou te help. Alle trourokke op ons webwerf is in voorraad om te pas, maak gerus jou afspraak aanlyn deur gebruik te maak van ons eenvouding sisteem op ons webtuiste.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Bridal Manor.
Have a comment regarding Bridal Manor? Submit a review using the form above.

  • SHARE BRIDAL MANOR: