Wade's Cakes

Wade's Cakes
Wade Van der Merwe
Contact No: +27 (0)21 685 5041
Mobile: +27 (0)82 932 4522
visit website

ABOUT WADE'S CAKES

Wade's Cakes spesialiseer in unieke koeke en delikate soetgoed vir enige spesiale geleentheid of okasie. Met jare se ervaring in die maak van dekadente en kreatiewe lekkernye, bly ons Suid-Afrikaanse bruide se top keuse vir troukoeke, gebakte lekkernye en smullekker nageregte. Wat ons betref is die troukoek sonder twyfel een van die grootste fokuspunte van die troudag, en ons verstaan wat ‘n belangrike rol dit in die “groter prentjie" speel – om die waarheid te sê, die versiering van troukoek is op dieselfde vlak venue dekor.

Ons kategoriseer “koek en tert” in vier basiese groepe: tradisioneel, formeel, modern en abstrak. Die tipe koek en ontwerp-styl vorm die basis van ons inspirasie, en faktore soos die dekor en die persoonlikheid van die kliënte speel ‘n groot rol in die konstruksie en versiering van die finale meesterstuk. 

Wade's Cakes is die produk van jare se passie en kreatiwiteit, en dit is die breinkind van Wade van die Merwe – een van die bekendste sjefs in Suid-Africa – in samewerking met sy vennoot en top sjef, Arda Dinch. Ons altwee deel dieselfde ongetwyfelde passie vir deegkuns en, danksy ‘n hoogs profesionele werksetiek, waarborg ons ‘n onvergeetlike en asemrowende troukoek vir elke bruidspaar.

GALLERY
FOLLOW WADE'S CAKES

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Wade's Cakes.
Have a comment regarding Wade's Cakes? Submit a review using the form above.

  • SHARE WADE'S CAKES: