Your DJ Plaas op kontaklys
Foto Galery
Kliek op 'n foto om dit te vergroot
Oorsig
Your DJ bied 'n wye verskeidenheid dienste aan sedert 1998 wat platejoggies, klanktoerusting en beligting insluit.
Klein funksies (met so min as 15 mense), troues van bekendes (soos gesien op Top Billing), verjaarsdagpartytjies van bekendes (gesien op e-TV) en produkvrystellings vir sommige van Suid-Afrika se grootste maatskappye is van die geleenthede waarby Your DJ al betrokke was.
Ons het 'n ervare span wat uit hulle pad sal gaan om seker te maak jou geleentheid word lank onthou, teen 'n billike en mededingende prys.
Ons belofte aan jou:
- Gratis kwotasies
- Mededingende tariewe
- Uitstekende, vriendelike diens
- Professionele, opgeleide personeel
- Hoë kwaliteit toerusting
- Bystanddiens indien benodig
- Ontmoetings voor die geleentheid
- Terrein-inspeksies
- Rugsteun personeel en toerusting vir alle geleenthede
Vir meer inligting kontak ons gerus of besoek ons webtuiste.