Palm Strings

Palm Strings
Contact No: +27 (0)21 789 1704
Contact No: +27 (0)82 974 1270
Fax: +27 (0)86 617 6798
visit website

ABOUT PALM STRINGS

Palm Strings Duo speel al meer as twintig jaar saam, nou nog met meer genot as ooit tevore. Daar is amper geen musiek wat hulle nie kan speel nie...van Sarie Marais tot Voshaarnooi, Pachelbel Kanon in D tot die Wagner Troumars, Queen, Ed Sheeran - vra maar net, as dit enigsinds moontlik is, is hulle bereid om dit te leer. Daar boonop kan hulle op enige plek ook speel,op die strand,in ń woud,op ń berg.....dit wil sê behalwe die traditionele trouplekke. 

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Palm Strings.
Have a comment regarding Palm Strings? Submit a review using the form above.

  • SHARE PALM STRINGS: