Ander Gauteng Musikante

DWC Cover Band

DWC Cover Band
Dirk, Willem or Casper
Contact No: +27 (0)71 603 1515
Contact No: +27 (0)84 581 2619
Mobile: +27 (0)72 371 9365

ABOUT DWC COVER BAND

DWC Cover Band bestaan uit drie ervare musikant vriende wat 'n passie vir musiek deel. Hulle musiek sluit Golden Oldies in soos Piano Man en Hotel California en nog treffers van bekende kunstenaars wat strek van Eric Clapton en Sting tot Red Hot Chili Peppers en Foo Fighters. DWC is idiaal vir agtergrond musiek wat 'n gemaklike atmosfeer skep en jou gaste laat ontspan terwyl die musiek hulle terug vat na hul kinder dae.

DWC het 'n repertoire van 4 sets van 50min elk. Die band se gebruik van verskeie instrumente hou die musiek interessant en laat die band toe om met dinamiek die liedjies in te kleur. Vanaf lekker lewendige dans musiek tot ontspannende jazz en selfs daai spesiale liedjie om op in te stap by die diens.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for DWC Cover Band.
Have a comment regarding DWC Cover Band? Submit a review using the form above.

  • SHARE DWC COVER BAND: