On the Day Events

On the Day Events
Kristin
Contact No: +27 (0)83 708 8859

ABOUT ON THE DAY EVENTS

By On the Day Events is ons passievol oor een en elke klient en glo dat elke funksie totaal uniek is. Ons bied die perfekte diens vir die bruid wat haar eie troue wil beplan en dan slegs iemand op die dag van die funksie nodig het om alles saam te trek.

Ons voorkeur is om een en elke klient te ontmoet, mee te gesels en uit te vind presies wat die verwagtinge vir die funksie is. Daarom is verhoudinge so belangrik by On the Day. Ons bied professionele en bekostigbare diens vir al ons kliente. Vertrou ons om jul funksie 'n sukses te maak of om julle drome bewaarheid te laat word.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for On the Day Events.
Have a comment regarding On the Day Events? Submit a review using the form above.

  • SHARE ON THE DAY EVENTS: