Ander Wes-Kaap Huwelikskontrakte

Bluett Maasdorp Attorneys

Bluett Maasdorp Attorneys
Tamasen Maasdorp / Colette Rossouw
Contact No: +27 (0)21 419 5631
visit website
Address: 1st Floor The Adderley, 31 Adderley Street, Cape Town

ABOUT BLUETT MAASDORP ATTORNEYS

Geluk met jul opkomende huwelik!

Dit is noodsaaklik dat jy en jou geliefde, voor jul die "ja" woord sê, die verskillende huweliksbedelings in die Suid-Afrikaanse reg ondersoek, asook die wettige gevolge van 'n oorsese troue verstaan. In die meeste gevalle is dit uiters noodsaaklik om'n voorhuwelikse kontrak op te stel.

Skakel ons gerus om meer hieroor uit te vind. Ons is Bluett Maasdorp Prokureurs (BMA), geleë in die hartjie van Kaapstad se middestad. BMA praktiseer en bied oplossings in alle regsvelde, met spesialisasie in kommersiële kontrakte, testamente, boedels en die oordragte van eiendomme.

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Bluett Maasdorp Attorneys.
Have a comment regarding Bluett Maasdorp Attorneys? Submit a review using the form above.

  • SHARE BLUETT MAASDORP ATTORNEYS: