Vermeulen Photography

Vermeulen Photography
Contact No: +27 (0)81 413 6016
visit website

ABOUT VERMEULEN PHOTOGRAPHY

Ons fotografie mik om eerlike oomblikke vas te vang. Wanneer ookal ons die kans gegee word om ons fotografie te beoefen, fokus ons nie net op die uiterlike nie - ons neem ook die diepte en emosie van die storie wat vertel word in ag. In die algemeen geniet ons om fotos te neem van mense, diere, plante, en enigiets wat ons inspireer, en na ons roep om die se storie te vertel.

Ons is ‘n verliefde paartjie en werk as ‘n span saam waar elkeen ons eie persoonlike insigte en aandag aan detail bring. Ons fotografiese styl word beste beskryf as dokumentêre-kuns fotografie. Ons stel hoofsaaklik belang daarin om die storie wat oor u spesiale dag ontwikkel te vertel, en probeer om die kern daarvan te bewaar tussen die eerlike, pragtige oomblike wat anders in ‘n asem sou ontsnap.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Vermeulen Photography.
Have a comment regarding Vermeulen Photography? Submit a review using the form above.

  • SHARE VERMEULEN PHOTOGRAPHY: