Bella Carta Weddings is ‘n maatskappy geleë in Centurion. Ons werk enige plek vanaf Centurion tot in die Kaap. Geen troue is te klein of te groot, te ver of te naby nie. Ons by Bella Carta streef daarna om die beste diens te lewer aan ons bruide.
Ons dra die belange van die bruidspaar op die hart. Hulle skep die droom-idees van ‘n perfekte troue en ons verwesenlik dit. Bella Carta is die bruid se persoonlike assistent gedurende die beplanning van die troue: ons is haar vriendin, gee raad, ons luister na haar idees en voer dit uit.
Ons dienste sluit die opstel van die dekor op die troudag, blommerangskikkings, beplanning, ko-ordinering en drapering in. Ons dienste kan so aangepas word dat ons die begroting in ag neem. Ons help ook met die verkryging van die volgende dienste:
There are currently no reviews for Bella Carta Weddings.
Have a comment regarding Bella Carta Weddings? Submit a review using the form above.