Ander Gauteng Danslesse

Dance Cafe

Dance Cafe
Terri
Contact No: +27 (0)11 234 0056
Contact No: +27 (0)71 102 4001
visit website

ABOUT DANCE CAFE

Dance Café spesialiseer in dans-choreografie en -afrigting, en elke jaar help ons meer as 100 paartjies om vir hul troudans voor te berei! Ons is alombekend as een van die top “eerste dans” studios in Johannesburg, met 'n wye verskeidenheid genres om van te kies en ongeveer 700 vierkantemeter dans-spasie!

Dance Café het VYF studios met 12 instrukteurs wat jou sal help om jou troudans te bemeester – 6 dae 'n week, 10vm tot 10nm. As jy bietjie energie benodig, kan jy gerus ons gelisensieerde restaurant besoek vir 'n versnaperinkie, lekker bord kos of 'n drankie, voor of gedurende jou dansles.

Ons ervare instrukteurs is passievol oor dans, en sal jou help om oor elke aspek van jou troudans te besluit en te bemeester:

  • Musiekkeuse
  • Sny van musiek
  • Choreografie
  • Eerste en laaste dans
  • Tema koreografie
  • Kostuums

Dance Café bied 'n wye reeks dans-genres, insluitende:

  • Wals
  • Foxtrot
  • Tango
  • Quickstep
  • Cha -Cha
  • Mambo
  • Samba
  • Rumba
  • Bolero
  • Weskus Swing
  • Oosterse Swing
  • Salsa
  • Argentynsy Tango
  • Kizomba
  • Bachata

En enige tipe dans waarn jy kan dink!

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Dance Cafe.
Have a comment regarding Dance Cafe? Submit a review using the form above.

  • SHARE DANCE CAFE: