Vere Konfetti

Vere Konfetti
Andrea

ABOUT VERE KONFETTI

Vere konfetti is 'n goeie alternatief vir die tradisionele trou konfetti en bring 'n mate van elegansie vir enige spesiale geleentheid. Om die konfetti te gooi is die eerste bietjie pret vir jou gaste en as dit reggedoen word kan dit sorg vir pragtige fotos. Anders as die gewone trou konfetti kan vere konfetti in baie verskillende maniere gebruik word vir jou troue en is vere konfetti beskikbaar in baie verskillende kleure.

Vere konfetti kan as volg gebruik word:

  • Konfetti
  • Geplaas word op vloer vir opening van die dansvloer
  • Vere kan val vanuit die dak as paartjie die onthaal binnestap
  • Versiering van die ruikers
  • Versiering van die trou uitnodigings
  • Versiering van die tafels

Ons sal graag u spesiale dag nog meer spesiaal wil maak met ons pragtige volstruisvere.

Hoop om gou van u te hoor.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Vere Konfetti.
Have a comment regarding Vere Konfetti? Submit a review using the form above.

  • SHARE VERE KONFETTI: