Suid-Afrika Trou Blog

Wit met spatsels kleur { Helder + Vrolik }

Indien 'n wit troue vir jou stylvol en elegant maar effens vervelig is, is hierdie kleurskema vir jou bedoel. Die idee is om wit met bietjie silwer as jou basiskleure te gebruik en dan spatsels kleur by te voeg. Rooi, pienk, blou, pers, groen... die keuse is joune! ... More

Read More


Geskenkies vir jou gaste { Oulik + Maklik }

Outydse temas vir troues is deesdae baie populêr, want jy kan ʼn elegante atmosfeer skep met ʼn minimale begroting. ʼn Outydse tema gee... More

Read More


‘n Boeretroue { Dans Oppie Plaas… }

As jy en jou verloofde 'n "lekker kuier" troue wil hê in plaas van 'n formele affêre, is 'n plaastroue perfek vir julle. Dink net: lekker wyn, boerekos, wilde blomme en hooi bale. Maak julle reg vir 'n groot makietie! ... More

Read More


Groen en wit { Rustiek }

Vandag se kleurskema is "sage" en wit. Dié kleurskema pas uitstekend by 'n rustieke tema of buitelig-troue, so gebruik baie hout-elemente, wit blomme en rustieke vensterrame in jou dekor. Probeer om eerder bruin ink op jou skryfbehoeftes te gebruik in plaas van swart. Kleure: groen ("sage"), wit Alle foto's via Pinterest... More

Read More


Pronk met Pouvere { Tema Inspirasie }

  • February 20th, 2012
  • Temas

Die pou is 'n pragtige voël met die allermooiste vere. Die mannetjies gebruik hul stertvere om die wyfies te lok en sprei hulle sterte uit... More

Read More


Page 112 of 116« First...102030...110111112113114...Last »

Advertensies

Search Our Blog

Browse by Category