Kleurskemas

Goud + Pers { ‘n Koninklike Affêre }

Ons sê almal ons wil soos 'n prinses op die groot dag lyk, so hoekom dit nie reguit kop toe vat met hierdie tema nie? Goud en pers is... More

Read More


Pronk in Pienk! { Prettig + Vrolike }

Diep binne in die hart van elke bruid is daar 'n klein dogtertjie wat gaande is oor pienk, en vandag se kleurskema praat sommer... More

Read More


Geel, Goud en Kruisement {Prettig en Vroulik}

Geel, goud en kruisement...so prettig en vroulik! Hierdie kleurskema laat baie ruimte om mee te speel. Maak egter seker dat julle genoeg van elke kleur gebruik om 'n goeie balans te skep,  tensy jul verkies om een kleur die 'hoof'-kleur te maak. Kies egter 'n geel wat nie te helder  is nie  om te verhoed dat die kleure mekaar oorweldig  omdat kruisement 'n pastel-kleur is en goud self baie aandag trek. Indien dit reg gebruik word, kan hierdie ongewone kleurskema baie goed saam lyk. Alle foto's en hul bronne is op Pinterest beskikbaar.... More

Read More


Swart op Pers { Dramaties + Stylvol }

Sjoe! Is díe darem nou nie iets besonders vir die oog nie! Swart en pers is twee kleure wat mens nie sommer met 'n troue sal... More

Read More


Silwer + Pers { ‘n Koninklike Sprokie }

Pers het al oor die jare vele reputasies en nuwe betekenisse gekry, maar een ding is seker: Ou oom... More

Read More


Page 9 of 24« First...7891011...20...Last »

Advertensies

Search Our Blog

Browse by Category