Kleurskemas

Appelgroen en Ligblou { Inspirasie }

Dit is nou 'n vars kombinasie, as ons al ooit een gesien het! Lieflike ligblou en parmantige appelgroen is ideaal vir 'n lente- of somerstroue en sal net so goed werk vir 'n oggendtroue. Krismisrose sal besonders goed werk saam met hierdie kleurskema. Kleure: ligblou, appelgroen Alle foto's en hul bronne is op Pinterest beskikbaar.... More

Read More


Kruisement en Pienk { Koel + Klassiek }

Pastelkleure is altyd 'n wenner by troues, so vandag kyk ons na 'n kombinasie van sagte pienk en kruisementgroen. Die sagte kruisement is koel en kontemporêr teen die romantiese en klassieke pienk. Dink net hoe pragtig sal hierdie kleure lyk teen 'n wit basiskleur, delikate kant of selfs kristal! Kleure: kruisement, pienk Alle foto's en hul bronne is op Pinterest beskikbaar.... More

Read More


Duifblou, Sagte Rooi en Grys { Eenvoudige Sjarme }

Duifblou, sagte rooi en grys... wat 'n ongewone, dog lieflike kombinasie! Hierdie kleurskema is perfek vir 'n ontspanne 'Franse Platteland' - tema en sal eenvoudige sjarme en elegansie verleen aan jou spesiale dag. Kleure: duifblou, rooi, wit Alle foto's en hul bronne is op Pinterest beskikbaar.... More

Read More


Smaraggroen, Silwer en Wit { Betowerend }

Die ryk, diep kleur van smaraggroen is uiters gesofistikeerd en tydloos. Indien jy 'n warm, romantiese en betowerende atmosfeer wil skep, is hierdie lieflike kleur vir jou bedoel! Gebruik dit saam met wit as jou basiskleur en 'n tikkie silwer, net sodat die smaraggroen nie te donker en swaar voorkom nie. Kleure: smaraggroen, wit Alle foto's en hul bronne is beskikbaar op Pinterest... More

Read More


‘n Goue Troue { Inspirasie }

Goud is nou maar eenmaal 'n kleur wat met drama, glans, styl, klas, elegansie en pure luuksheid geassosieer word. Of jy nou 'n tikkie goud... More

Read More


Page 12 of 24« First...1011121314...20...Last »

Advertensies

Search Our Blog

Browse by Category