Inspirasieborde

Knip ‘n Uiltjie { Tema Inspirasie }

In sommige kulture word die uil miskien as ‘n teken van hartseer en ongeluk beskou, maar wanneer dit by dekor en ontwerp kom, kraai... More

Read More


Laventel en Oranje { Inspirasie }

Laventel en oranje is die ideale kleurskema vir jou as jy jou dag pret, maar tog elegant wil maak. Hierdie kombinasie is uitdagend en anders, maar indien jy dit reg gebruik, kan dit lieflik vertoon! Speel met verskillende skakerings, veral sagter oranjes, sodat dit steeds elegant lyk. Moenie bang wees om prettige elemente, soos linte en lekkers, in te bring nie. Foto's: Pinterest... More

Read More


Geel en Appelgroen { Vrolik + Pret }

Appelgroen en geel... vrolik en hope pret! Hierdie kleurskema herinner mens aan die natuur op 'n sonnige dag. Dit is ideaal vir 'n piekniek- of oggendtroue. Besoek ons blommelys vir voorbeeld van geel blomme. Alle foto's en hul bronne is beskikbaar op Pinterest... More

Read More


Geurige Rangskikkings { Kruiepotte }

As jy ‘n gereg wil geur, gebruik ‘n mens mos kruie – so wat ‘n beter manier om ook ‘n tikkie geur by die troudag te voeg as... More

Read More


Room & Pienk { Stroopsoet + Ouderwets }

Daar is min kleurskemas wat vroulikheid en vintage prag kan vasvang soos room en pienk. Ongeag waar jy trou of wat die styl van die... More

Read More


Page 2 of 1712345...10...Last »

Advertensies

Search Our Blog

Browse by Category