Vandag se inspirasiebord is vir 'n pienk, ligbruin en wit kleurskema. Die bruid wat dit aangevra het wil silwer kandelare met kerse inbring asook 'n bietjie blomme. Dit moet egter nie oordoen lyk nie. Ons raad is om alles sag en vroulik te hou. Kleure: pienk, ligbruin, wit Tafeldekor | Eetgerei | Handwaaiers | Strooimeisies | Kolwyntjies | Blompotte | Kandelaar | Servet | Ruiker | Geskenkies | Dankie-sê kaartjie | Ruikertjie | Skoene | Bruid... More
Toe een van ons bruide vra vir idees vir 'n kersierooi, swart, pienk, wit en grys kleurskema, het dit aanvanklik na ‘n baie moeilike kombinasie gelyk. Maar dit is eintlik 'n baie praktiese en mooi kleurskema. Dit skep ‘n ware ‘retro’-gevoel. Gebruik rooi en pienk as jou basiskleure en gebruik bietjie swart, wit en grys tussenin. Kleure: kersierooi, pienk, swart, wit, grys Uitnodiging | Kolwyntjies | Bruidsluier | Strooitjies | Bruid | Vlaggies | Handsakkie | Nagereg | Skoene | Coke-botteltjies | Strooimeisie | Bruidspaartjie... More
Een van ons bruide het idees vir 'n pienk en lemmetjiegroen troue gevra. Sy het egter versoek dat dit nie so skokkend en eklekties voorkom nie. Dit was nogal 'n uitdaging, maar ons dink ons het ons redelik goed van ons taak gekwyt, nie waar nie? Gebruik wit as jou basiskleur met lemmetjiegroen en pienk as jou aksentkleure. Kleure: lemmetjiegroen, pienk Bruidspaartjie | Blompotte | Lanterns | Tafelruiker | Peonies | Vlaggies | Kolwyntjie | Skoene | Strooimeisie-rokkie | Stoelversierings | Kaartjie | Ruiker | Koekie | Sitplekkaartjies... More