Wit, Ligpienk en Silwer { Sprokiesagtig }

As jy ‘n sprokiesagtige troue wil hê, is ‘n kleurskema van wit, ligpienk en silwer net vir jou bedoel! Hierdie elegante kombinasie is ook ideaal vir ‘n lentetroue en sal pragtig werk saam met pêrels. Gebruik wit as jou basiskleur en probeer om nie die pienk te oordoen nie… jy wil nie jou bruidegom ongemaklik laat voel nie!

Kleure: wit, pienk, silwer

Alle foto’s en hul bronne is op Pinterest beskikbaar.


Advertensies

Search Our Blog

Browse by Category