Rooi en Geel { Vars + Helder }

Rooi en geel… helder, vars en vrolik! Soos met enige ander helder kleurkombinasie, is dit belangrik om die regte hoeveelheid van elke kleur in te bring. Wit is altyd ‘n goeie basiskleur. Indien dit reg gebruik word, kan hierdie kombinasie sorg vir asemrowende troufoto’s!

Kleure: rooi, geel

rooi-en-geel

Alle foto’s en hul bronne is op Pinterest beskikbaar.


Advertensies

Search Our Blog

Browse by Category