Bruin en Cerise Pienk { Warm + Helder }

Bruin simboliseer stabiliteit en betroubaarheid, terwyl pienk skoonheid en liefde simboliseer. Is dit nie ideaal vir die begin van jul nuwe lewe saam nie? Daarmee saam word die warm, neutrale bruin pragtig opgehelder deur die cerise pienk. Tog te mooi!

Kleure: bruin, cerise pienk

bruin-en-pienk

Alle foto’s en hul bronne is op Pinterest beskikbaar.


Advertensies

Search Our Blog

Browse by Category