Blou en Turkoois { Sag + Romanties }

Lieflik, modern en uiters sag op die oog! Blou en turkoois is ‘n pragtige kombinasie. Oulike, speelse elemente soos strooitjies, hartjies en eendbekkies lyk pragtig in hierdie koel kleure en krismisrose sal die prentjie mooi afrond. Hierdie kleurskema is natuurlik ook ideaal vir ‘n strandtroue.

Kleure: blou, turkoois

blue-and-turquoise

Alle foto’s en hul bronne is op Pinterest beskikbaar.


Advertensies

Search Our Blog

Browse by Category