Hulpdokumente

Die Volledige Troudag KontrolelysDaar is so baie dinge om te onthou terwyl jy jou troue beplan. Laai hierdie volledige kontrolelys af. Dit sal die proses soveel makliker maak!
DienskontrakVir jou beskerming. Hierdie kontrak sal help verseker dat jy die diens en produk kry waarvoor jy betaal.
TafeluitlegGebruik hierdie handige gids om jou tafeluitleg en sitplekke te beplan.
GastelysNou sal jy van niemand vergeet nie! Hierdie handige dokument sluit ‘n afdeling in waar elke gas se posadres ingevul kan word asook watter geskenke ontvang is.
SkeduleWeet presies wanneer wat moet gebeur, sodat jy gemaklik en kalm kan wees op jou troudag.
FotolysMaak seker dat elkeen van hierdie onvergeetlike oomblikke op jou fotograaf se lysie is sodat dit verewig op film vasgelê kan word.
Wat om te pak – KontrolelysNet om seker te maak dat jy nie dalk ietsie op jou bedkassie vergeet nie, hou hierdie kontrolelysie byderhand wanneer jy jou sakkie pak.
ToesprakeMaak seker jy weet wie moet toesprake lewer en in watter volgorde, asook wat hulle moet sê.
Die Bruidegom se KontrolelysOm seker te maak dat die dag suksesvol en onvergeetlik is, het die bruidegom ‘n hele paar takies wat hy moet verrig.


Advertensies

Search Our Blog

Browse by Category